NUWE RANK OPWAARTS-KURSUS

R150.00

RANK OPWAARTS – Riglyne Vir Voluit Leef

 Die kursus waarmee 2020 afgesluit is – “Rank Opwaarts” – het ‘n splinternuwe baadjie gekry.

As Paasfees oor “Nuwe Lewe en Hergeboorte” gaan, dan is daar nie ‘n beter manier om die nuwe seisoen in te lei met nadenke oor hoe jy wil leef nie.

Dit help nie om net te dink oor die “hoe” nie; die vraag is watter plan gaan jy hê om jou by jou doelwit te laat uitkom.

Die ou Kerkvader, Benediktus, het gesê dat almal van ons ‘n geloofsplan nodig het om geestelik te groei.  Dit is presies waarmee “Rank Opwaarts” jou wil help.

Die bestaande drie videos word verryk met ‘n ekstra een:  Die passievolle Dr Carel Botma, predikant en sielkundige, gesels in ‘n vierde videogesprek met Ronell oor geloofsgewoontes, geloofsgroei en geloofsvernuwing.

Daar is ook addisionele leesmateriaal.

Mense wat reeds voorheen hierdie kursus gekoop het, kan gratis toegang kry tot die nuwe materiaal en ekstra video.

Maak gebruik van hierdie aanbod, want die ou prys van R150 is steeds geldig, met die addisionele toevoegings ingesluit.

  • Die kursus word in 4 dele aangebied. Elke deel bestaan uit ‘n video-lesing wat gevolg word deur ‘n werkstuk. Jy kan die werkstuk aanlyn hier op die webwerf lees, of jy kan dit in pdf aflaai en druk. *Deel 4 se werkstuk is op 9 April beskikbaar.
  • Jy doen die kursus op jou eie tyd, van net waar jy wil en teen jou eie tempo.
  • Indien jy die kursus in April 2021 doen sal jy ook kans kry om ‘n lewendige Zoom-gesprek oor die kursus by te woon. Die datum word op 9 April bekendgemaak.
  • Indien jy die aanlyn-gespreksdokument aan die einde na afloop van die kursus voltooi en terugstuur, sal jy ‘n digitale sertifikaat van deelname aan die kursus ontvang. Jy kan die sertifikaat ook druk en raam vir jou gebruik.
Ronell skryf: Dalk kriewel jou binneste ook met die wete dat jy “anders” wil leef:  dalk meer gebalanseer; dalk meer gefokus; dalk bloot net nuut.  Ek voel ook so oor my eie lewe.  Daarom nooi ek jou uit om die nuwe kurus, “Rank Opwaats“, saam met my te doen.
Dit is ‘n interaktiewe kursus met vier webinaars. (Videos met leesmateriaal).  Na elke video is daar eers ‘n werkstuk om te voltooi voordat jy na die volgende video aanbeweeg.
Sodra jy registreer vir die kursus kry jy toegang tot ons kursus webblad met die video’s en werkstukke, ook beskikbaar in PDF-formaat. *Deel 4 se werkstuk is op 9 April beskikbaar.
Jy kan dan op jou eie tyd deur die kursus werk.
Video-opnames bly op die kursusblad vir kyk en herkyk.

HOEVEEL TYD GAAN DIT NEEM?

Die kursus bestaan uit vier webinaars, elk met ‘n video van min of meer  20 minute. Na elk van die video’s is daar ‘n werkstuk wat jy direk op jou selfoon  kan lees of as ‘n pdf.-dokument  kan aflaai, om die werkstuk op jou eie tyd doen.

Daar is dus nie ‘n tydskedule hieraan verbonde nie. Jy bepaal self hoe deeglik jy dit wil doen.

Jy kan die kursus op jou selfoon aflaai, of direk op jou skootrekenaar doen.

Benwens die kursus-inligting,  sal ‘n notaboek (joernaal) en pen of potlood handig wees om notas te neem as jy die werkstukke doen.   Jy kan dit natuurlik ook op jou slimfoon, tablet of rekenaar doen as jy so sou verkies.

Die kursus kos R150 en jy kan onder klik en op PayFast registreer.  Sodra ons jou betaling verwerk het sal jy ‘n e-pos ontvang met ‘n skakel na die al die kursus-materiaal ontvang.

Payfast-betalings kan maklik en veilig via krediet-, tjek- en  debietkaarte, EFT’s, Zapper, MasterPass en SCode gemaak word.

Category:

Description