LEEF GEÏNSPIREERD-KURSUS

R100.00

Om jou te help om weer jou eie drome te droom, bied ek ‘n NUWE KURSUS aan: LEEF GEÏNSPIREERD. Hierdie reeks sal beskikbaar wees vanaf 3 Februarie. Ek wil kursusse so bekostigbaar moontlik maak, omdat almal maar swaar trek.

LEEF GEÏNSPIREERD kos R100 – jy ontvang ‘n inspirerende video om jou te begelei, plus leesmateriaal wat jy op jou eie tyd kan deurwerk. Al wat jy nodig het, is ‘n potlood en ‘n joernaal.

Payfast-betalings kan maklik en veilig via krediet-, tjek- en  debietkaarte, EFT’s, Zapper, MasterPass en SCode gemaak word.

 

 

Category:

Description

Om jou te help om weer jou eie drome te droom, bied ek ‘n NUWE KURSUS aan: LEEF GEÏNSPIREERD. Hierdie reeks sal beskikbaar wees vanaf 3 Februarie. Ek wil kursusse so bekostigbaar moontlik maak, omdat almal maar swaar trek.

LEEF GEÏNSPIREERD kos R100 – jy ontvang ‘n inspirerende video om jou te begelei, plus leesmateriaal wat jy op jou eie tyd kan deurwerk. Al wat jy nodig het, is ‘n potlood en ‘n joernaal (Enige lekker boek om notas in te maak.)

Hierdie kursus sal beskikbaar wees vanaf 3 Februarie. Indien jy vooraf registreer kan jy 10% afslag op die kursus ontvang. Gebruik die afslagkode BU4XYM7A en klik op die skakel onder

 

Payfast-betalings kan maklik en veilig via krediet-, tjek- en  debietkaarte, EFT’s, Zapper, MasterPass en SCode gemaak word.