GOD HAAL OOK ASEM: 40 DAE OOR DIE HEILIGE GEES

R110.00

Die 40-dae meditasie-boodskapreeks “God haal ook asem” verwys na die Bybel wat ons herinner na die Heilige Gees as “God se asem”.  Ons sing gereeld, “Kom, o Skepper-Gees, Lewendmaked Gees”.  Presies dit wat die bedoeling van die boek is!  Die vraag natuurlik is hoe lyk die Gees se  vernuwing …

‘n Gedrukte boek met 40 dae se meditasie-leesstukke; asook ‘n koepon in jou boek met toegang tot 40 video-gesprekke wat jy saam met elke dag kan kyk.

  • Aflewering by jou huis of kantoor deur koerier.  Afleweringskoste is R90 (ongeag die getal boeke wat jy bestel).
  • As jy die boekies by ons afleweringspunte (te George, Mosselbaai en Grootbrakrivier afhaal,  is daar geen aflewerkoste verbonde nie).

Category:

Description

Additional information

Weight 1 kg
Dimensions 10 × 12 × 12 cm