AL PSALMEND-KURSUS

R400.00

Daaglikse boodskap reekse kan nie nagenoeg reg laat geskied aan die rykdom van die Psalms nie. Daarom is daar ook ‘n aanlynkursus wat jou verder begelei met baie meer historiese inligting, verduideliking van die Psalms, asook praktiese meditasie-oefeninge oor die Psalms.

Met hierdie kursus wil ons ‘n “meditatiewe” leesmetode gebruik. In Hebreeus beteken “meditasie” om langsamend te kou. Ons gaan die Psalms biddend lees. Soos dit deur die eeue gedoen is.

Daar is 8 gedeeltes wat jy in pdf kan aflaai of aanlyn op jou eie tyd bestudeer. Jy sal op jou eie tyd, herhalend, deur die materiaal kan werk.

Die bedoeling van hierdie reeks is dat jy in geloofsvolwassenheid wil groei. Dit is nie ‘n kursus wat net jou kennis gaan verbreed nie.

Die koste vir die kursus beloop R400.

Payfast-betalings kan maklik en veilig via krediet-, tjek- en  debietkaarte, EFT’s, Zapper, MasterPass en SCode gemaak word.

Category:

Description