AL PSALMEND: 40 DAE DEUR DIE PSALMS

R110.00

Die ou Kerkvader, Ambrosius, het gesê, “die Psalms is die siel se gimnasium”.  Elke emosie van ons word uitgedaag, van teleurstelling tot dankbaarheid; van woede tot verwondering; van belydenis tot blydskap.  Hoe meer ‘n mens die Psalms lees, hoe meer ontdek jy, dit laat jou nuutdink oor die ganse skepping, en ook oor jouself.  Die herinnering aan God se goedheid dwing jou om jou lewe as ‘n loflied te lewe.  Vandaar die titel van die boek, “Al Psalmend”.

Gedrukte boek met 40 dae se meditasie-leesstukke.

  • Aflewering by jou huis of kantoor deur koerier. Enige aantal boeke.  R90
  • As jy die boekies afhaal by ons afleweringspunte in George, Mosselbaai en Grootbrakrivier is daar geen aflewerkoste nie.

 

7 in stock

Category:

Description

Die ou Kerkvader, Ambrosius, het gesê, “die Psalms is die siel se gimnasium”.  Elke emosie van ons word uitgedaag: van teleurstelling tot dankbaarheid; van woede tot verwondering; van belydenis tot blydskap.  Hoe meer ‘n mens die Psalms lees, hoe meer ontdek jy; dit laat jou nuut dink oor die ganse skepping, en ook oor jouself.  Die herinnering aan God se goedheid dwing jou om jou lewe as ‘n loflied te lewe.  Vandaar die titel van die boek, “Al Psalmend”.

‘n Gedrukte boek met 40 dae se meditasie-leesstukke.

  • Aflewering by jou huis of kantoor deur koerier. Enige aantal boeke.  R90
  • As jy die boekies afhaal by ons afleweringspunte in George, Mosselbaai en Grootbrakrivier is daar geen aflewerkoste nie.

 

 

Additional information

Weight 1 kg
Dimensions 10 × 12 × 12 cm